Marisha Ray

Marisha Ray
Geboorte 10 Mei 1989 (1989-05-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marisha Ray (gebore 10 Mei 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 8.13 (2010), Batgirl: Spoiled (2012), Critical Role (2015), en CelebriD&D (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy